
FAKULTEIT LETTERE EN WYSBEGEERTE
SKOOL VIR SOSIALE EN OWERHEIDSTUDIE
|
|
Skool vir Sosiale en Owerheidstudie |
|
|
|
Skool vir Sosiale en Owerheidstudie vorm studente vir beroepe wat pas by die uitdagings van die 21ste eeu. Daarom word studente in die Skool toegerus met vaardighede soos om ontledend te dink, tendense in die sosiale werklikheid waar te neem en om geleenthede daarin te ontgin. Daarby bied die Skool ook opleiding in Openbare Bestuur en Regering vir studente wat in die openbare sektor ‘n leidinggewende rol wil speel. Die Skool se programme bied voornemende studente vaardighede wat nuttig, toepaslik en betekenisvol is vir ‘n wye verskeidenheid beroepe soos die van: |
|
|
(van gastehuise tot multinasionale korporasies) |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|


