
Potchefstroom Besigheidskool
Nie-finansiële bestuurder finansies
Hierdie kursus vir nie-finansiële bestuurders se doel is om nie-finansiële spesialiste te help om hul finansies-spesialis kollegas beter te verstaan. Dit sal hul oordeel ten opsigte van finansiële aspekte en finansiële bestuursvaardighede verbeter.
Kliek op beeld om die brosjure af te laai


