Printer-friendly version
Druk
Share this
 

Potchefstroom Besigheidskool

Middelbestuursprogram

Die doel van die Middelbestuursprogram is om middelbestuurders uit verskeie besigheidsomgewings te help deur hulle te bemagtig deur middel van die nuutste tendense in bestuurskennis en vaardigheidsontwikkeling wat noodsaaklik is vir implementeringsdoeleindes van organisasies se strategiese planne.

Hierdie program is ontwerp om sleutelbevoegdheidsareas in funksionele bestuur te dek en om deelnemers te help om effektiewe spanspelers te wees.

Die Middelbestuursprogram strek oor ’n twaalf-maande-siklus.  Vir elke program, sal elke studente vier studieskole van een week elk moet bywoon.  Eksamens sal aan die einde van elke semester geskryf word (6 maande).

Kliek op beeld om die brosjure af te laai