
Potchefstroom Besigheidskool
Fundamentele bestuursprogram
Opkomende bestuurders benodig ’n soliede fondasie van besigheidsvaardighede en kennis om sodoende hul intellektuele bevoegdheid op te bou om beduidende bydraes tot ’n organisasie te maak. Hulle sal ook hierdie vaardighede benodig om vir verdere bevorderings in ag geneem te word. Hierdie program is ontwerp om eerstelyn-bestuurders, wat verantwoordelik is vir die lei van die ontwikkeling van werknemers en hul vordering na te gaan, in te lig en te bemagtig.
Kliek op beeld om die brosjure af te laai


