
Potchefstroom Besigheidskool
Kort Kursusse
Die Potchefstroom Besigheidskool bied 'n verskeidenheid van kort kursusse aan om bestuurs vaardighede in die werkplek te verbeter.
Hierdie kursusse wissel van projekbestuur tot emosionele intelligensie. Vir meer inligting oor die kursusse wat aangebied word kliek op die menu aan die linkerkant.


