
Bemarking en Kommunikasie
Oor ons
Die Departement Bemarking en Kommunikasie op die Potchefstroomkampus van die NWU bied ondersteuning aan personeel rondom publikasies, web en bemarkingsmateriaal. Verder is die departement verantwoordelik vir voorgraadse studentewerwing asook handelsnaam- en reputasiebestuur. Alle skakeling met die media word deur die kantoor van di departement hanteer.


