
Fakulteit Lettere en Wysbegeerte
Verwelkomingsboodskap van die dekaan
Die Fakulteit Lettere en Wysbegeerte streef daarna om 'n gerekende fakulteit in die Geesteswetenskappe te wees. Ons personeel beskik oor die vaardighede om prinsipieël, vernuwend en entrepreneuries te dink in 'n wêreld wat voortdurend verander. As jy aansluit by ons Fakulteit, word jy deel van 'n groep konstruktiewe mense wat die pas aangee.
Groete
Jan Swanepoel
Dekaan


