Printer-friendly version
Druk
Share this
 

Fakulteit Lettere en Wysbegeerte

Visie

Die Fakulteit Lettere en Wysbegeerte is deel van ‘n uitnemende universiteit en word gedryf deur die uitbou van kennis en innovasie in optrede.  Ons onderskryf die visie van die NWU en maak dit ons eie.
 

Missie

Lettere en Wysbegeerte is waardegedrewe, transformerend en unitêr.  Ons streef na onderrigleer van hoë gehalte, gefokusde navorsing en kundigheidsimplementering, nie net binne die Universiteit nie, maar ook binne die gemeenskap. Ons onderskryf die missie van die NWU en maak dit ons eie.