
Fakulteit Lettere en Wysbegeerte
Nagraadse Studies
Die Fakulteit Lettere en Wysbegeerte bied geleentheid vir studente om hulle akademiese loopbane voort te sit met 'n verskeidenheid Nagraadse studies. Hierdie programme word konstant verbeter om die kwaliteit van die grade verwerf te verseker.
Klik hier om die 2012 weergawe van die nagraadse jaarboek af te laai vir inligting oor nagraadse programme.
Nagraadse diploma in Bestuur
Inligting oor die nagraadse diploma in Bestuur kan in die jaarboek by die boonste skakel gekry word.
Adobe Acrobat Reader word benodig.
(Volg die volgende skakel om Adobe Acrobat Reader te bekom http://get.adobe.com/uk/reader/)


