
FAKULTEIT LETTERE EN WYSBEGEERTE
Kreatiwiteitsentrum
Kursusvereistes
Jy hoef nie 'n NWU student te wees om in te skryf vir Kreatiwiteitsentrum kursusse nie, daar is hoewel 'n paar vereistes wat by sommige van die kursusse van toepassing is:
• Kursusgangers moet bo die ouderdom van 16 wees.
• Om Skilderkuns vlak 1 te neem, moet die kursusganger al voorheen Tekenkuns vlak 1, of 'n soortgelyke vlak van opleiding ontvang het.
• Om Skilderkuns vlak 2 te neem, moet die kursusganger al voorheen Skilderkuns vlak 1, of 'n soortgelyke vlak van opleiding ontvang het.
• Om Tekenkuns vlak 2 te neem, moet die kursusganger al voorheen Tekenkuns vlak 1, of 'n soortgelyke vlak van opleiding ontvang het.
• Om Fotografie vlak 2 te neem, moet die kursusganger al voorheen Fotografie vlak 1, of 'n soortgelyke vlak van opleiding ontvang het.
• Om Drama vlak 2 te neem, moet die kursusganger al voorheen Drama vlak 1, of 'n soortgelyke vlak van opleiding ontvang het.


