
VAKATURES
Vakatures by NWU
Die Universiteit onderskryf die beginsels van die Wet op Gelyke Indiensneming en pas dit toe en is verbind tot transformasie. Alle aansoeke sal oorweeg word. Aantreklike studievoordele sowel as die normale byvoordele geld.


