Printer-friendly version
Druk
Share this
 

VAKATURES

Hoe om aansoek te doen

Voltooide aansoekvorms moet saam met u CV, afskrifte van u identiteitsdokument, hoogste kwalifikasie en laaste salarisstrokie gefaks of per e-pos aan die administratiewe personeel gestuur word.

Laai die aansoekvorm hier af.

Faksnommers en e-pos adresse is beskikbaar by die Kontak ons skakel. Voltooide aansoekvorms kan ook ingehandig word by die volgende kantore:

•    Institusionele Kantoor en Potchefstroomkampus, Kamer G25, Institusionele Kantoor,
Gebou C1
•    Mafikengkampus, Kamer 5, 1ste vloer, Administrasie-gebou
•    Vaaldriehoekkampus, Kamer G11, Gebou 25