
BEHEER EN BESTUUR
Studenteraad
Die nuut aangestelde Studenteraad van die Vaaldriehoekkampus vir die termyn 2011/2012 saam die kampusrektor, prof Thanyani Mariba. Agter van links: Boitumelo Pule (Projek), Ummy Tebeila (Kuns- en Kulture), James Ncedani (Transformasie) en Eugene Jacobs (Skakelbeampte). Middel van links: Kelello Mophuthing (Sport), Ndumiso Hadebe (Akademiese), Aubrey Nzunga (Konstitusionele-en Verteenwoordiger), Mmabatho Makgobotloane (Koshuisverteenwoordige), Sylise da Silva (Gesondheids-en Veiligheid) en Ofentse Moloto ( Visesekretarisl). Voor van links: Obakeng Senne (Tresourier), Boitumelo Molelekeng (Visepresident), Prof Thanyani Mariba (Kampus Rektor), Tadashi Sabalele (President) en Sibongile Ncongwane (Sekretaris).


