NWU, Potchefstroomkampus, Oosterhof, Koshuislied

Oosterhof

Oor Ons

Koshuislied 

Oosterhof Koshuislied

Op die PU -kampus in die Wes-Transvaal
Klink die mooiste naam in ons eie taal
Oosterhof, jou naam dra ons altyd met ons saam
want dit roep in ons gees
om altyd trou te wees

In kameraadskap gee ons alles
Om die toekoms hier te bou
beseel met ideale,
Glo in God en jouself...

Yes Ja Oosterhof!