
Oosterhof
Oor Ons
Geskiedenis

|
Geskiedenis
Oosterhof het velede jaar hul 45ste bestaansjaar gevier en is die tweede oudste koshuis op die Potchefstroom-kampus. Destyds is ons vernoem na die feit dat ons aan Klawerhof se oostekant gebou is (en is natuurlik ook staande op ’n ou klawerveld) en Kekkelbekkie, ons embleem, weerspieël die son wat aan ons koshuis se kant opkom. Tot 2001 was Oosterhof slegs ’n senior dameskoshuis en het op ’n tyd ook eksklusief die PUK-hokkiespelers gehuisves, maar is trots om vandag ’n gablanseerde woonplek te wees vir PUK-dames van alle kursusse en jaargroepe. |




