Printer-friendly version
Druk
Share this
 

NWU-Puk bied omgewingswerkswinkel vir onderwysers

Die vakgroep Geografie Onderwys het onlangs ‘n kursus in omgewingsopvoeding vir die Departement van Omgewingsake aangebied.
  Onderwysers van al die provinsies het die kursus bygewoon. Dit het oor drie dae gestrek en is in Potchefstroom in die Elgro hotel aangebied.
  Die kursus het die beginsels van omgewingsopvoeding vir volhoubare ontwikkeling behels.

Omgewingswerkswinkel1

Van links is me Jennifer Sithole (Departement van Omgewingsake), Brenda Malan ( NWU Geografie Onderwys), Luiza de Sousa (NWU Geografie Onderwys), dr Schalk Raath (koördineerder van NWU Geografie Onderwys), prof Barry Richter (direkteur van die Skool vir Kurrikulumgebaseerde Studies) en mnr Schadrack Moreni (Departement van Omgewingsake).

Omgewingswerkswinkel2

Me Luiza de Sousa verduidelik die beginsels van Omgewingsopvoeding vir volhoubare ontwikkeling aan die kursusgangers.

Omgewingswerkswinkel3

Onderwysers in gesprek tydens die omgewingsopvoedingskursus.

 

 Gepubliseer deur Kiewiet Scheppel op 19 April 2011.