
Laureus
Aktiwiteite
Kultuur
|
Vanaf Laureus se bestaan het dié koshuis se kultuur presteer. In die afgelope drie jaar het Laureus twee keer onder die top vyf posisies geëindig met Enkel-sêr. Laureus neem ook deel aan Bingle-sêr, dis nou waar Laureus en hul sleepkoshuis saam deelneem. Verlede jaar het Laureus en Klawerhof 'n uitstekende 2de plek los gesing! Laureus is ook nie bang vir toneel nie staan ook nie terug as dit kom by ‘n goeie opvoering nie. Sêr is ook ‘n lekker tyd waar jy goeie vriende maak om ‘n laat nag koffie oefen sessie. Laureus is nie bang om sy vlerke te sprei en uit te gaan met sy kultuur nie, want by laureus is dit vir ons belangrik! Kultuur aktiwiteite:
|
|
![]() |
Kultuuraktiwiteite |
![]() ![]() |
|





