
Laureus
Aktiwiteite
Aktueel
|
Studentebelange
Laureus streef na ‘n omgewing waar God geëer sal word, sodat elke inwoner sy potensiaal kan ontwikkel en uitoefen van ewigheidswaarde. Hierdie is die basis waar ons vanaf werk in laureus en ons bou ons koshuis op rots, die rots van God. Hier wil ons almal saam werk om mekaar te ondersteun in tye van geloof en mekaar opbou en die hand gee as ons val. By Laureus is dit baie belangrik dat ons altyd God eerste sit en Hom in al ons besluite saam trek.
"Maar vir my gee U krag soos die van 'n buffel, U laat my 'n oorwinningsfees vier."
Weekliks word daar in klein groepe saam getrek in die vroeë môre waar daar aktuele sake bespreek word aan hand van die groep se geloofs ervaring en kennis van die lewe. Maandeliks trek die meerderheid inwoners saam waar die Bron van Krag die middelpunt is! |
![]() |



