
Kasteel Koshuis
Oor Ons
Geskiedenis
|
Geskiedenis Kasteel is in 1970 gebou en in 1971 deur mans bewoon. In 1972 het dit ‘n dameskoshuis geword as gevolg van die groeiende aanvraag na dameskoshuise. Op die stadium was Kasteel se emblem ‘n tier wat onder die Kasteel girls bekend gestaan het as Tommie Tier. Tot vandag toe wee tons nie wat die verband was tussen die tier en Kasteel nie! |


