
FAKULTEIT NATUURWETENSKAPPE
Sentrum vir Bedryfswiskunde en Informatika
Studierigtings
Die Sentrum vir Bedryfswiskunde en Informatika bied aan jou vier (4) studierigtings nl.
• Aktuariële Wetenskap
• Kwantitatiewe Risikobestuur
• Finansiële Wiskunde
• Bedryfsanalise (Data-Ontginning)
Vir toelating vereistes en meer inligting oor die spesifieke rigtings, kliek hier
ʼn Wiskunde opknapkursus word jaarliks deur die vakgroep Wiskunde en Toegepaste Wiskunde aangebied vir alle studente wat wil inskryf vir programme in Ingenieurswese, Natuurwetenskappe, Gesondheidswetenskappe , Ekonomiese Wetenskappe, Opvoedkundige Wetenskappe en ander programme met Wiskunde as hoofvak. Die kursus word aan die begin van die jaar, voor die aanvang van die klasse aangebied. ʼn Toets word vooraf geskryf om te bepaal wie verplig is om die kursus by te woon. Lees die meegaande inligtingstuk vir meer inligting.
Jaarboeke vir 2013:
Voorgraads
Nagraads


