Printer-friendly version
Druk
Share this
 

FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE
Skool vir Fisiologie, Voeding en Verbruikerswetenskappe

Loopbane  

nurse2• Klinies;
• Gemeenskapsdienste;
• Hospitaaldienste (staat- of privaatklinieke); en
• Traumadienste

Korporatief:

• Mediese verteenwoordiger;
• Gevallebestuurders by mediese fondse;
• Konsultant;
• Privaatpraktisyn; en
• Beroepsgesondheidspraktisyn.

Vier (4) kwalifikasies na voltooiing van graad:

• Algemene Verpleegkunde;
• Gemeenskapsverpleegkunde;
• Psigiatriese Verpleegkunde; en
• Verloskundige Verpleegkunde.

Na afloop van jou studies kan jy kies om binne of buite Suid-Afrika te praktiseer.


For more information, do not hesitate to contact our career centre.