|
Welkom by die webblad van die Hipertensie in Afrika-navorsingingspan (HART). Ons navorsingsgroep bestaan uit wetenskaplikes met 'n wye strek kundigheid oor en navorsingsbelangstelling in alles wat met hoë bloeddruk en kardiovaskulêre siekte verband hou. Ons is 'n dinamiese en groeiende groep wat dit geniet om op verskillende vlakke te werk: plaaslik, nasionaal en internasionaal. Ons sal enige belangstelling, opmerkings of vrae van die publiek, voornemende studente of ons nasionale en internasionale kollegas verwelkom.
Navorsingsdirekteur
Prof Alta Schutte

|