
Excelsior
Oor Ons
Geskiedenis
|
Geskiedenis van Excelsior 1953- Dawie du Plessis, die eerste manskoshuis op die Wes-kampus is op 28 Februarie 1953 in gebruik geneem om 75 studente te huisves. Die koshuis is vernoem na ’n donateur wat £2000 geskenk het, mnr Dawie du Plessis.1958- Dawie du Plessis-huis word met 75 plekke vir studente vergroot en nuwe vleuel word Dawie du Plessis –Noord, en later Liberalia genoem. Die oorspronklike deel staan bekend as Dawie du Plessis-Suid wat later Makouvlei word.1994-Op 9 Augustus smelt Makouvlei en Liberalia saam, en word vereenig onder die naam Excelsior.
|
|
|
|


