Printer-friendly version
Druk
-A A +A
Font grootte
RSS Invoer
Share this
   Stuur / Boekmerk

INLIGTING OOR

 

SENTRUM VIR TEKSTEGNOLOGIE (CTexT®)
Befondsing

Navorsingsbefondsing

2001: NNS-befondsing toegestaan: Tswana Learner English Corpus.
2002: NNS-befondsing toegestaan: Tswana Learner English Corpus.
2003-2004: NNS-befondsing toegestaan: South African English Corpora.
2003-2005: Gesamentlike navorsing binne die Vlaams-Suid-Afrikaanse ooreenkoms: Lexicon Development for ASR of Native and Non-native Speakers.
2005-2006: NNS-befondsing toegestaan: Learner English Analysis and Intervention.
2005-2006: NNS-befondsing toegestaan: Afrikaanse tekstegnologiemodules.
2005-2007: NNS-befondsing toegestaan: HLT Resource Development in South Africa.
2006-2007: Departement van Wetenskap en Tegnologie: Ontwikkeling van ’n aanlyn leksikale verwysingsdatabasis vir Afrikaans.
2008-2009: NNS-befondsing toegestaan: HLT Resources for closely related languages.
2008: NNS-befondsing (Knowledge Interchange & Collaboration fund): Internasionale reis vir Gerhard van Huyssteen.
2008-2010: NNS-befondsing toegestaan: Toonintonasie en stres in Suid-Sotho.
2008-2010: NHN-befondsing toegestaan: Phonetics for African Speech Technology.
 

Ander befondsing

2004-2006: Toekenning deur die Navorsingsondersteuningskomitee van die NWU vir die stigting van CTexT.
2004-2006: Befondsing deur Bytes Document Solutions (Xerox) en Altron Charitable Trust vir die stigting van CTexT.
2007: Befondsing van die NWU vir die ontwikkeling van ’n outomatiese plagiaatidentifikasiestelsel vir Afrikaans.
2007-2009: Toekenning deur die Navorsingsondersteuningskomitee van die NWU vir die stigting van ’n MTT-hulpbronfasiliteit binne CTexT.
 

Kontrakte

2003: Toekenning van Telkom: Simultane tolking van lesings vir Potchefstroom Universiteit.
2004: Kontrak met Microsoft (Ierland) vir die ontwikkeling van speltoetsers vir Afrikaans, Sepedi, Setswana, isiXhosa en isiZulu.
2004: Kontrak met Microsoft (Suid-Afrika) vir die lokalisering van Windows en Office in Afrikaans en Setswana.
2006-2008: Kontrak met die Departement van Kuns en Kultuur vir die ontwikkeling van speltoetsers vir Suid-Afrikaanse tale.
2006-2009: Kontrak met die Departement van Kuns en Kultuur vir die ontwikkeling van masjienvertalingsinstrumente vir Suid-Afrikaanse tale.
2006-2008: Kontrak met Meraka Instituut vir die ontwikkeling en bestuur van spraakdata.
2006 en verder: Kontrak met Microsoft (Ierland) vir die ontwikkeling van speltoetsers vir Afrika-tale (een van drie sentra ter wreld wat alle toekomstige speltoetsers vir Microsoft sal ontwikkel – eerste vyf tale).
2007: Kontrak met Acapela Groep (Swede) vir spraaktranskripsiewerk.
2008-2009: Kontrak met Pharos vir die ontwikkeling van digitale veeltalige woordeboek vir leerders.
2009-2010: Kontrak met Departement van Kuns en Kultuur vir uitbreiding van masjienvertalingsprojek en ontwikkeling van terminologiebestuurstelsel,
2008-2010: Kontrak met NHN vir ontwikkeling van hulpbronne vir intelligente rekenaargesteunde aanleer van taal.