
STUDENTEGELDE & DEBITEURE
Algemene kommunikasies
Nuutste kommunikasies soos uitgestuur aan studente:
Betaalbare Gelde & Finansiële Reëls
Betaalbare Gelde & Finansiële Reëls Opsomming
Klasgeld
Die finale lys van alle modules en hul tariewe is beskikbaar tydens registrasie. 'n Gemiddelde berekende raming per kwalifikasie vir 2014, wat onderhewig is aan aanpassing en goedkeuring van die Raad, word hieronder uiteengesit. Die geregistreerde modules is egter bepalend vir die presiese klasgeldbedrag per jaar
Hierdie is 'n lys van beraamde klasgelde van enkele algemene grade vir 2014. Gebruik die kontakbesonderhede op die vorige bladsy vir enige navrae en/of kwotasies.
| Program |
Per jaar |
| BA | R21 900 |
| BA (Kommunikasie) | R22 900 |
| BA (Musiek) | R23 300 |
| BA (Maatskaplike werk) | R23 400 |
| BA (Grafiese ontwerp) | R25 000 |
| BPharm | R24 600 |
| BCom (Bestuursrekenmeesterskap) | R25 800 |
| BCom (Rekeningkunde en Informatika) | R27 300 |
| BCom (Regte met ondernemingsbestuur) | R29 700 |
| BCom (Rekenmeesterskap) | R27 900 |
| BIng | R33 300 |
| BCur | R25 600 |
| BSc (Aktuariële Wetenskappe) | R30 400 |
| BSc (Verbruikerswetenskappe) | R26 400 |
| BSc (Inligtingstegnologie) | R24 600 |
| LLB | R25 700 |
| BTh | R17 950 |
| Universiteitsdiploma in Sportkunde | R15 700 |
| BEd (Grondslagfase) | R20 900 |
| BEd (Int. en Snr.) of BEd (Snr. en VOO) | R20 900 |
| Honneurs (Bed) | R16 400 |
| Honneurs (GR) | R24 600 |
| NGOS | R17 900 |


