NWU, Nuusindeks, Institusionele Kantoor 2013

NWU-Teologie maak impak in Noord-Kaap

lees meer...

Mon, 22/07/2013 - 11:06

 


 

NWU gaan alternatiewe brandstof verskaf

lees meer...

Thu, 18/07/2013 - 08:57

 


 

NWU-navorsing fokus op nuwe begrip vir jong slagoffers binne die regsproses

lees meer...

Wed, 17/07/2013 - 08:14

 


 

Noordwes-Universiteit se Besigheidskole laat hul merk

Die besigheidskool van die Mafikengkampus is nie groot nie, maar sy besondere ligging en fokus maak dat hy sy man kan staan.

Die besigheidskool, bekend as die Nagraadse Skool vir Sake- en Regeringsleierskap,  is een van die kleinste en mees afgeleë van die besigheidskole in Suid-Afrika. Te danke aan sy ligging in Mafikeng en sy fokus op die openbare sektor is hierdie besigheidskool egter uniek.        

Thu, 20/06/2013 - 08:57

 


 

Werkgewers skep Noordwes-Universiteit se room van die oes

As jy die room van die NWU-studente in diens wil neem, moet jy nie die gereelde loopbaanuitstallings wat op die drie kampusse gehou word, misloop nie.

Die jaarlikse loopbaanuitstallings op die drie kampusse van die NWU bied die ideale geleenthede vir werkgewers om NWU-studente as potensiële werknemers te ontmoet.

Wed, 19/06/2013 - 11:07

 


 

Swanger vroue se gesondheid onder die vergrootglas

lees meer...

Thu, 13/06/2013 - 11:20

 


 

NWU bevorder waterstofstrategie met bekendstelling van nuwe navorsingsentrum

Suid-Afrika bevorder sy strategie vir die ontwikkeling van kommersiële aktiwiteite in waterstof- en brandstofseltegnologieë met die onlangse totstandbrenging van die HySA Infrastructure-bevoegdheidsentrum op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU).

Wed, 12/06/2013 - 09:13

 


 

NWU se SGI-SA: Skakel teorie om in praktyk

lees meer...

Tue, 11/06/2013 - 08:48

 


 

Kragsituasie in Potchefstroom

Die krag in die hele Potchefstroom was weens ‘n foutiewe munisipale transformator af. Die universiteit se eie noodkrag kon nie onmiddellik effektief in werking tree nie, omdat die lading te hoog was.

As gevolg van die kragonderbreking kon sommige studente nie hul vraestelle in die 09:00 - 12:00 sessie van 10 Junie voltooi nie. Die bestuur van die Potchefstroomkampus het daarom besluit om die volgende reëlings in werking te stel:

Mon, 10/06/2013 - 16:07

 


 

Innovering in aksie by die NWU

lees meer...

Wed, 05/06/2013 - 09:00

 


 

Pages