NWU, Nuus

NUUS

Nuus Tuis

As ’n dryfveer van innovering het die NWU altyd iets nuuts om vir die wêreld te vertel. Hierdie webblad gee aan belanghebbendes maklike toegang tot die jongste nuus by die universiteit, insluitend die jongste navorsingsresultate, nuwe akademiese programme, strategiese vennootskappe, prestasies van personeel en studente, en die vordering wat met die verbetering van ons studente se slaagsyfers gemaak word.

Persvrystellings kan deur middel van hierdie blad bereik word, asook die nuusbrief van die Visekanselier.

Vir meer inligting oor nuus by die NWU, of vir persvrystellings, kontak mnr Louis Jacobs, Institusionele Direkteur: Korporatiewe Kommunikasie – Korporatiewe Sake en Verhoudinge, by Louis.Jacobs@nwu.ac.za of 018 299 4918.