Printer-friendly version
Druk
Share this
 

NAVORSINGSONDERSTEUNING

Kontak Ons

 

Algemene Kantoor Ure
08:00 - 16:30

Algemene Navrae
E-pos: researchsupport@nwu.ac.za
Telefoon: 018 299 4849
 

Posadres
Interne Bussie 116
Privaatsak X1290
Potchefstroom
2520

 

Pos Titel
Prof Lucas Venter
Direkteur: Institusionele Kantoor vir Navorsingsondersteuning
Telefoon
E-pos
018 299 4848
lucas.venter@nwu.ac.za
Posbeskrywing Die ontwikkeling, bevordering, integrasie en implementering van die navorsingsbeleid en -strategie van die Noordwes-Universiteit.

 

Pos Titel
Me Mpe Meintjes
Sekretaresse van die Direkteur Navorsingsondersteuning.
Telefoon
E-pos
018 299 4849
mpe.meintjes@nwu.ac.za
Posbeskrywing Organiseer, koördineer en bestuur alle administratiewe aktiwiteite.

 

Pos Titel
Me Hannekie Botha
Navorsingsteunbeampte
Telefoon
E-pos
018 299 4850
hannekie.botha@nwu.ac.za
Posbeskrywing Administrasie van die navorsingsproses voor die toekenning van navorsingsbefondsing en postdoktorale genootskappe.

 

Pos Titel
Me Marietjie Halgryn
Senior Administratiewe Beampte
Telefoon
E-pos
018 299 4852
marietjie.halgryn@nwu.ac.za
Posbeskrywing Administrasie van die navorsingsproses na die toekenning van navorsingsbefondsing, M- & D-beurse, navorsingsetiek en navorsingsopleidingswerkswinkels.

 

Pos Titel
Me Ria van Schalkwyk
Senior Finansiële Rekenmeester
Telefoon
E-pos
018 299 4851
ria.vanschalkwyk@nwu.ac.za
Posbeskrywing Finansiële ondersteuning en administrasie van alle  NWU innovasiefondse, eksterne navorsingsfondse, nagraadse en postdoktorale beurse.

 

Pos Titel
Mr Johann du Plessis
Senior Finansiële Navorsingsbeampte
Telefoon
E-pos
018 299 4854
johann.duplessis@nwu.ac.za
Posbeskrywing Finansiële ondersteuning, ontleding en administrasie van alle NRF-navorsingsfondse en -toekennings-depositos.

 

Pos Titel
Me Teresa Smit
Navorsingsteunbeampte
Telefoon
E-pos
018 299 4853
teresa.smit@nwu.ac.za
Posbeskrywing
Administrasie van navorsingspublikasiesubsidie-eise en interne aansporingstoekennings (ITUN).
Bestuur, administrasie en implementering van die nasionale navorsingsbestuurstelsel (RIMS/InfoEd).
Navorsingsjaarverslag.

 

Pos Titel
Mr Louis Bouwer
Tydelike Navorsingsteunbeampte
Telefoon
E-pos
018 299 4855
Louis.Bouwer@nwu.ac.za
Posbeskrywing Besigheidsprosesautomatisasie en -optimisering vir navorsingsondersteuning, ontwikkeling van elektroniese kommunikasie (Internet, intranet, nuusbrief, ens.)