Printer-friendly version
Druk
-A A +A
Font grootte
RSS Invoer
Share this
   Stuur / Boekmerk

ANDER INLIGTING

 

NWU Loopbaansentrum: Nuus & Gebeure

NWU Loopbaanuitstallings 2012

Mafikengkampus
18 & 19 Julie (Alle studievelde)

Potchefstroomkampus
10 Mei - Wetenskap-, Ingenieurswese Loopbaanuitstalling

15 Mei - Regte Loopbaanuitstalling

22 Mei - Algemene Loopbaanuitstalling

24 Mei - Rekeningkunde Loopbaanuitstalling

Vaaldriehoekkampus
15 & 16 Augustus (Alle studievelde)

Nuus

Nuusbrief

NWU nuus

Beroepsgerigte nuus

NWU Maatskappy voorleggings 2012

 

Mafikeng Kampus:

 

National Prosecuting Authority

18 April 2012

Senate Saal, Admin Gebou

12:00 - 13:00

Studierigting: Regte

 

Potchefstroom Kampus:

 

BDO

12 April 2012

JCC Building, Room G37

13:00 - 14:00

Studierigting: Skool vir Rekeningkunde

 

Media 24

08 Mei 2012

Senaat Saal, Joon van Rooy Gebou (F1)

13:00 - 14:00

Studierigtings: Fakulteit Lettere Fakulteit van Ekonomiese en Bestuurswetenskappe en die Fakulteit Opvoedingswetenskappe.

 

Absa

24 Julie 2012

JCC Gebou, Dawie Du Plessis Lokaal

13:00 - 14:00

Studierigtings: Skool vir Kommunikasiestudies, Skool vir Rekeningkundige Wetenskappe, Ekonomie, Ondernemingsbestuur en die Skool vir Menslike Hulpbronne Wetenskap, Skool vir Chemiese Ingenieurswese, Elektriese, Elektroniese en Rekenaaringenieurswese, Skool vir Meganiese Ingenieurswese, Skool van sielkundige Wetenskappe, Skool vir Fisiese en Chemiese Wetenskappe, Skool van omgewingsfaktore en Ontwikkeling, Skool vir Rekenaar-, Statistiese en Wiskundige Wetenskappe, Sentrum vir Bedryfswiskunde en Informatika (BWI​​)

 

Vaal Kampus:

 

Absa

18 July 2012

Old Mutual Ouditorium

13:00 - 14:00

 Studierigtings: Skool vir Basiese Wetenskappe, Skool vir Gedragswetenskappe, Skool vir Ekonomiese Wetenskappe en Skool vir Modelleringswetenskappe

Werkswinkels 

Loopbaanuitstallings werkswinkel sal aangebied word deur die Loopbaankonsultant oor hoe om die meeste voordeel uit die bywoning van 'n loopbaanuitstalling te kry.

Bespreking is noodsaaklik om jou plek te verseker. Kontak die Loopbaansentrum op jou kampus.

Die datums wanneer die Loopbaankonsultant op jou kampus sal wees, is:

 

Mafikeng Kampus                                            Vaaldriehoekkampus

10 & 11 April 2012                                             29 Maart 2012

24 & 25 April 2012                                             19 April 2012

7 & 8 Mei 2012                                                   3 Mei 2012

30 & 31 Mei 2012                                              17 Mei 2012

 

Opgedateer op 10 April 2012 deur Hope Abrahams.