
NWU Loopbaansentrum
Dienste aan studente
Loopbaansentrumbiblioteek
Besoek die Loopbaansentrum op jou kampus om toegang te verkry tot inligting wat al jou loopbaangerigte vrae kan beantwoord.
Inligting @ die Loopbaansentrum
Elektroniese bronne op die internet
Rekenaars by die Loopbaansentrum
Inligting @ die Loopbaansentrum:
• Loopbaanbeplanning en loopbaanontwikkeling - Beskrywing van beroepe en die nuutste tendense in die arbeidsmark
• Jou soektog na werk – Jou werksoekstrategie, hoe om jou CV te skryf, hoe om 'n meegaande brief op te stel, waarna soek werkgewers
• Werkgewers - Professionele assosiasies en instellings, huidige vakante poste, inligting oor spesifieke organisasies, wie is die beste werkgewers.
Boeke beskikbaar by die Loopbaansentrum
Loopbaangerigte artikels in die media
Loopbaangerigte bronne in NWU biblioteke
Elektroniese bronne op die internet
Nuttige inligting kan verkry word oor verskillende loopbane by die volgende skakels:
• Occupational Handbook from UYF
• Occupational Outlook Handbook (US Department of labour)
• What can I do with this major?
• Alberta Occupational Profiles
• Career Information System – Kies die "Quick Start" opsie
• Prospects: the UK's official graduate careers website
Die EBIO webblad bevat nuttige inligting oor watter loopbaan by jou sal pas - watter loopbaan is geskik vir jou - kyk hierna:
Ebio – die resep vir jou loopbaan en sukses!
Vind jou loopbaan & studierigting
Begin en vestig jou loopbaan & opleiding
Bestuur jou loopbaan & besigheid
Rekenaars by die Loopbaansentrum
Gebruik die Loopbaansentrum se rekenaars om:
• jou CV en meegaande brief voor te berei
• soek werksgeleenthede
• doen navorsing oor moontlike loopbane
• doen aansoek vir werk deur die LoopbaanSone
Opgedateer op 21 Januarie 2013 deur Hope Abrahams.


