
Studenteraad
Visie en Missie
Visie
Studentiteit gewaarborg
Missie
Om as deel van die NWU ons visie te verwesenlik sal ons:
- studente vir studente wees vanuit 'n waardegedrewe grondslag.
- effektief kommunikeer om 'n ingeligte studentekultuur te kweek en sodoene studente te bemagtig
- pro-aktiewe leiers wees wat strukture volhoubaar ontwilkkel, uniekheid behou en studentiteit koester
- 'n gebalanseerde en transformerende studentelewe inspireer sodat elke student kan ontwikkel in 'n diverse studentegemeenskap
Kernwaardes
Integriteit, Nederigheid, Respek, Diensbaarheid, Toeganklikheid, Lojaliteit


