
Michelle Botha
SR Akademie
Voorsitter
|
|
Michelle BothaDie Voorsitter is verantwoordelik vir die funksionering van die Akademiese Raad as geheel, dit sluit alle ASV Voorsitters, Akademiese HK-lede en ook Akademiese Raad Uitvoerende Komitee in. Dus moet take deurlopend aan UK-lede gedelegeer word en verskeie projekte geloods word om motivering vir Akademie op die kampus te bevorder. |


