
SR Akademie
HK-Lede
Marilè VictorDie Akademiese HK-lede van die 28 Koshuise vorm deel van die Akademiese Raad. Die UK-lid verantwoordelik vir die HK-lede moet toesien dat motivering vir akademies in koshuise bevorder word, asook toesien dat erkenning aan toppresteerders gegee word. Verder word die Akademiese Raadgewers in elke koshuis gepatroneer onder die HK-lede, wat die funksionering van die sisteem reguleer, om seker te maak dat die oorgangsproses van skool na universiteit so maklik as moontlik is vir alle eerstejaars. |


