
SR Akademie
Finansies en Borge
|
|
Adolph KleyhansFinansies behels die goedkeuring van alle gelde wat betaal word asook die aanvrae van geld wanneer UK lede die voorskot benodig om betalings te maak. Die terugbesorging van die oorblywende gelde is ook finansies se verantwoordelikheid. Finansies moet ook die boeke doen van die raad en altyd op hoogte bly van die geldsake. Borge word verkry vir verskillende aksies wat gehou word deur die Akademiese Raad, maar grootliks word deur die termyn gewerk aan die verkryging van borge vir die Kalender en die Akademiese Prestige-funksie aan die einde van die jaar. |


