Printer-friendly version
Druk
Share this
 

SR Akademie

Administrasie

 

Robin Behr

Ek is verantwoordelik vir die opstel van Agendas vir die Akademiese HK-lede vergaderings, die ASV-voorsitters vergaderings, die UK-vergaderings en die DAK-vergadering (eerste een). Ek neem en tik ook die notules van hierdie vergaderings en liasseer dit. Ek is verantwoordelik vir die tik en opdatering van inligtingslyste en ook om skryfbehoeftes aan die kantoor te verskaf.