Printer-friendly version
Druk
Share this
 

Bemarking en Kommunikasie

Reputasiebestuur: Eksterne Kommunikasie

Die bou van die universiteit se beeld deur middel van nuusberigte is die belangrikste manier om die reputasie van die universiteit positief te benvloed. Daarom word daar op ’n deurlopende grondslag met die media (plaaslik en nasionaal) geskakel om seker te maak dat die NWU-Pukkampus se nuus in die pers verskyn.

Vir meer inligting, skakel Kiewiet Scheppel, mediawoordvoerder van die NWU-Puk, by 018 299 2761.