
FAKULTEIT GEESTES- EN SOSIALE WETENSKAPPE
Skool vir Geesteswetenskappe
Kwalifikasies
Die Skool vir Menswetenskappe, ook bekend as die Skool vir Geesteswetenskappe, is alombekend vir sy ho opleidingstandaard in die dissiplines van Afrikaans, Engels, Setswana, Kommunikasie, Geskiedenis, Toerisme, Politiek en Internasionale Betrekkinge.
Programme wat die Skool aanbied:
Baccalaureus Artium – BA
Baccalaureus Artium in Kommunikasie – BA Com
Baccalaureus Artium (Bewaring, Toerisme en Volhoubare Ontwikkeling) – BA (HCTS)
Baccalaureus Artium (Inheemsekennis-stelsels) – BA (IKS)
Baccalaureus Artium (Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling) – BA (HLND)
Baccalaureus Artium (Lewensvaardighede en Berading) – BA (HLFC)
Baccalaureus Artium (Vredestudies en Internasionale Betrekkinge) – BA (HPEC)
Hons Baccalaureus Artium – Hons BA
Hons Baccalaureus Artium in Kommunikasie – Hons BA Com
Hons Baccalaureus Artium in Lewensvaardighede en Berading – Hons BA LFC
Hons Baccalaureus Artium in Vertaling en Tolking – Hons BA (Trans & Interpr)
Magister Artium – MA
Magister Artium (deur Kursuswerk) – MA
Magister Artium in Toegepaste Kommunikasie – MA (App.Com)
Magister Artium in Inheemsekennis-stelsels – MA (IKS)
Magister Artium in Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling – MA (LND)
Magister Artium in Lewensvaardighede en Berading – MA (LLC)
Magister Artium in Vredestudies en Internasionale Betrekkinge – MA (PEC)
Doktor in die Letterkunde – DLit
Philosophiae Doctor – PhD


