Klasroosters, NWU

NWU Roosters

Klas- en eksamenroosters

Die klas- en lokaalroosters asook eksamenroosters van die NWU se drie kampusse is hier beskikbaar vir u gerief.

Gebruik die keuselys hier onder om die betrokke inligting te vertoon.
Mafikengkampus
Potchefstroomkampus
Vaaldriehoekkampus

Sommige van die roosters neem stadiger as ander om te laai.

Let asb. daarop dat eksamenroosters sowat twee tot drie maande voor die betrokke geleentheid opgestel word en dus nie voor die tyd beskikbaar is nie. Die roosters kan eers 4 weke voor die eerste vraestel as amptelik finaal beskou word.

Kontak u dosent met enige navrae.