Printer-friendly version
Druk
Share this
 

BEHEER EN BESTUUR
Verteenwoordigende Studenteraad

IVSR

Die Institusionele Verteenwoordigende Studenteraad (IVSR) is deur die Raad gestig deur die grondwet en die reëls van die IVSR goed te keur waarkragtens die Institusionele Verteenwoordigende Studenteraad saamgestel is en moet funksioneer.

Die IVSR is aanspreeklik teenoor die Visekanselier en die Raad vir die beheer van die georganiseerde studentelewe binne die Universiteit. Dit bestaan uit aangewysde lede van die verskillende kampusse se Verteenwoordigende Studenterade. 

Klik hier vir ‘n kontaklys van die IVSR.


Agter v.l.n.r.: Kediemetse Sebuiwa, Pieter Pienaar, Oagiseng Edward Ditswhele, Fekile Mandla Masoka, Ketsise Kimberly, David Makgaka, Martin Mhlongo
Voor v.l.n.r: Sylise da Silva, Orapeleng Matshediso,Janco Jordaan, James Ncedani, Donett Havenga