
Welkom by Inwoning- en Voedseldienste van Potchefstroom kampus se webblad
Oor Ons
Die departement Inwoning- en Voedseldienste streef daarna om mee te werk aan die realisering van die visie en missie van die Noordwes-Universiteit deur te verseker dat die beste kwaliteit diens aan ons studente, personeel en gaste gelewer word.
Kies asb die relevante skakel links.
opdateer op 2012/02/03 deur Frank Raubenheimer


