Printer-friendly version
Druk
Share this
 

Inwoning- en Voedseldienste

Nie-Koshuise en Gasteverblyf

Goeie dag en welkom by die Afdeling Nie-koshuise en Gasteverblyf.In ons afdeling streef ons daarna om akkommodasie, konferensie, restaurant en funksie geriewe daar te stel wat in almal se smaak sal voldoen, vanaf sportspanne- nasionaal en internasionaal sowel as besoekende gaste aan die Kampus.Verder is ons ook verantwoordelik vir die huisvesting van sport studente in verskeie huise op die kampus.Besoek gerus die webtuiste van die PUK Sports Village (Teambase Camp van Spanje in die 2010 FIFA Wêreldbeker en die PAMPAS XV in die 2011 Rugby Vodacom Beker), Astrovilla en Dennepark.Ons sien uit daarna om u te verwelkom by die onderskeie gasteverblyf fasiliteite. Kom ervaar gerus ons gasvryheid en uitstekende diens.En maak van ons "Your home away from home"