Printer-friendly version
Druk
Share this
 

Inwoning- en Voedseldienste

 

PUK Sports Village

 

 

Welkom by die PUK Sports Village. In samewerking met die FNB High Performance Instituut, PUK Sportburo en Noordwes Krieket unie, is hierdie die ideale fasiliteit vir sport groepe en oefenkampe.

Ons streef om dit  'tuiste weg van u tuiste' te maak.

Nie net is die failiteit van hoogstaande gehalte nie maar ook die ligging van Potchefstroom (hoogte bo seespieël) maak dit die ideale plek om oefenkampte aan te bied.


Die PUK Sports Village is 'n nie-selfsorg fasiliteit en beskik oor die volgende fasiliteite:


•     5 Blokke met 16 kamers elk
•     2 Konferensie lokale
•     Funksie fasiliteite
•     2 Fisio kamers
•     4 laan 25m verhitte swembad
•     Tenvolle gelisensieerde restaurant en kroeg
 


Tariewe:
Skakel vir Bianca de Wit of Carien Smit vir die nuutste tariewe en moontlike spesiale aanbiedinge