IVD - dienste_niekoshuise_astro

Inwoning- en Voedseldienste

Astrovilla

Bied veilig en private self sorg eenhede aan wat op die PUK Hokkie Akademie se gronde geleë is en is die perfekte akkommodasie vir besoekers aan die Noordwes Universiteit .  Astrovilla is binne loopafstand van Restaurante en winkels en alle sport geriewe is in die nabye omgewing geleë wat dit ook die perfekte akkommodasie vir besoekende sportgroepe maak.

Fasiliteite beskikbaar:

•    28 x Een, twee en drie slaapkamer wooneenhede wat ‘n totaal van 84 gaste
     kan akkommodeer.
•    Toegangsbeheer
•    Konferensie fasiliteite met oorhoofse projektor en klanksisteem en sitplek vir
     ongeveer 80 persone.
•    Lapa met swembad
•    Braai geriewe vir ongeveer 50 persone ideaal vir groepe
 

Wooneenhede bestaan uit:

  • Beddegoed en handdoeke

  • Kombuis wat ten volle toegerus is

  • Mikrogolfoond en yskas

  • Water suiweraar

  • Televisie met  DSTV

  • Braai fasiliteite

  • Onder dak parkering


Tariewe:
Skakel vir Aileen Joubert by 018 299 4141 vir die nuutste tariewe en moontlike spesiale aanbiedinge of voltooi die onderstaande vorm.