Printer-friendly version
Druk
Share this
 

Inwoning- en Voedseldienste

Drakenstein Restaurant

Die Drakenstein Restaurant  is 'n 350 sitplek gelisensieerde restaurant wat 'n verskeidenheid smaaklike etes regdeur die dag lewer, waarvan die alombekende “Swiss Bull” seker die gewildste is. Die gesellige  atmosfeer maak dit 'n gewilde kuierplek vir studente en vriende.

Weeklikse Spesiale Aanbiedinge:

Bedryfsure:
09h00 – 22h00 Maandag tot Saterdag


View Larger Map

 


View Larger Map

 

Klagtes, Gedagtes, Vrae of Kommentaar?