
FAKULTEIT LANDBOU, WETENSKAP EN TEGNOLOGIE - MAFIKENG KAMPUS
Instituut vir Simmetrie-analise en Wiskundige Modellering
Oor Ons
Die Internasionale Instituut vir Simmetrie-analise en Wiskundige Modellering (IISAMM) is ’n navorsingsinstelling van die Noordwes-Universiteit, Mafikengkampus. Dit bestaan uit personeel wat op die gebied van Simmetrie-analise en Wiskundige Modellering en verwante velde by die Noordwes-Universiteit werk.


