Printer-friendly version
Druk
Share this
 

NWU-PUK Alumni

Wyngilde

Alle oud-Pukke met ’n liefde vir wyn, of ’n belangstelling om die kuns van wynproe te bemeester, en in ’n landwye vriendekring saam te snoer, kan gerus by die PUK-Alumni se wyngilde aansluit. 

Vir meer besonderhede kan Alida Nienaber gekontak word by 018 299 1731


Wynproe-geleenthede 2013

Datum

Kelder/Wynwinkel

(Wynproeë by Christa Galli)

13 Februarie Getwine Wynwinkel
13 Maart Vredenheim
17-Apr Under Oaks
8 Mei Val de Vie
12 Junie Vrede en Lust
14 Augustus Corkit
11-Sep Conradie Vinyards
9 Oktober Leeurivier
13-November Zevenwacht

Wyngilde bestuur

Naam en Van e-pos
Alida Nienaber Alida.Nienaber@nwu.ac.za
Gawie Barnard gawieb@lantic.net
Gerrie Benade gerrie.benade@nwu.ac.za
Willie Cloete willie.cloete@nwu.ac.za

Uitnodiging

Beste Wyngilde-lid en vriende

Hiermee word jy hartlik uitgenooi na die Vrede en Lust-wynproe op 12 Junie 2013 om 18:30 vir 19:00 by Crista-Galli.

Belangstellendes moet asb. op die laatste voor of op Maandag, 3 Junie 2013 reageer, omdat getalle aan die kelders 'n week vooraf deurgegee moet word.

Plek is beskikbaar tot en met RSVP-datum en ongelukkig kan geen besprekings na RSVP-datum aanvaar word nie.

Datum: 12 Junie 2013
Tyd: 18:30
Plek: Crista-Galli
Koste: R120 vir lede en R140 vir nie-lede [onthou dat geen kontant meer by proeë aanvaar word nie en betaling vooraf moet geskied]

 

Ledegelde beloop R75 per persoon en is betaalbaar voor of op 31 Maart 2013. Aansoekvorms en bewys van betalings kan gestuur word aan yolandi.yssel@nwu.ac.za

Bankbesonderhede:
ABSA
NWU Nr 2
Rekeningno: 670640086
Takkode: 335-138
NB! - Verwysings:

· Wynproe: WYN & jou voorletters en van en hoeveel persone jy voor betaal (bv. WYN A Nienaber x3).

· Wyproe en/of Ledegeld: LEDE-WYN & jou voorletters en van en hoeveel persone jy voor betaal (bv. LEDE-WYN A Nienaber x2)

RSVP:

'n Nuwe aanlynformaat vir uitnodigings word getoets om sodoende ook die gastelys outomaties saam te stel.

Neem asb kennis dat vooraf betaling steeds sal dien as bevestiging van bespreking en bewys kan na die wynproe geleentheid gebring word - ongelukkig word geen kontant meer by die proeë aanvaar nie.

NAVRAE WYNPROE- & LEDEGELDE ASOOK NUWE LEDE: Yolandi Yssel (018 299 2768) / yolandi.yssel@nwu.ac.za

BELANGRIKE KENNISGEWING!! - LAAT WEET ASB VROEGTYDIG INDIEN U NIE MEER 'N PROE KAN BYWOON NIE. GEEN GELDE IS TERUGBETAALBAAR NIE.

Vriendelike groete,
NWU-Puk Alumnikantoor
018 299 2768

Yolandi.yssel@nwu.ac.za