Printer-friendly version
Druk
Share this
 

NWU-PUK Alumni

Oudstudenteleningsfonds

Die leningskema is beskikbaar aan studente wie se ouer (s) ‘n oudstudent aan die NWU of POK was en ‘n bydraer is tot die oudstudenteleningsfonds. Die oudstudenteleningsfonds is 'n studiefonds om oudstudente se kinders, wat aan hul alma mater met sy bepaalde karakter en doenwaardes wil studeer, finansieel te help.
 

Die leningskema word namens die NWU geadministreer deur Eduloan, 018 299 1008.

Kliek hier vir aansoekvorm
 

NAVRAE
Vir meer inligting skakel die NWU-Puk-alumnikantoor by tel 018 299 2768