Printer-friendly version
Druk
Share this
 

NWU-PUK Alumni

Oorkonde

NWU PUK-Alumni-oorkonde

Die PUK-Alumni-oorkonde is tot en met 2004 toegeken, uit erkentlikheid vir voortreflike diens gelewer aan die Universiteit, die gemeenskap en die land.
"Bewoording op alumni-oorkonde: Die alumni-oorkonde word aan <naam van ontvanger> toegeken ter erkenning van die onbaatsugtige en voortreflike diens aan ons alma mater en die Suid-Afrikaanse gemeenskap."


Hieronder verskyn 'n lys van oudstudente wat reeds die PUK-Alumni-oorkonde ontvang het (in datum volgorde):

 

Ontvanger

Jaar toegeken

Prof. S.J. Pretorius[oorlede]

1993

Dr. E. Steenberg  [oorlede]

1993

Mnr. J. Janse van Rensburg 

1993

Dr. F.W. de Klerk

1994

Mev. M. de Klerk  [oorlede]

1994

Me. M.S.F. van der Walt  [postuum]

1994

Prof. S.C.W. Duvenage 

1994

Dr. F.J. Kok 

1995

Prof. J.D. van der Vyver 

1995

Prof. P.J. de Villiers 

1996

Prof. L. Wessels 

1996

Dr. C.J. Malan 

1997

Dr. D. Viljoen 

1997

Mnr. S.J.H. van Zijl 

1998

Dr. N.J. Swart  [oorlede]

1999

Dr E.L. Grové  [postuum]

2000

Dr. J.J. van Zyl 

2000

Prof. B. Spoelstra 

2001

Mnr. A.A. van de Venter 

2001

Prof. T.T. Cloete

2002

Dr. W.J. de Klerk 

2002

Mnr. Deon Meyer

2003

Adv Jan Henning 

2004