Printer-friendly version
Druk
Share this
 

Senior Klerasie

Dinki

Oor Ons

Klerasie

Rooi ovies is die eerstejaar ovies, swart is die senior ovies en die ander is HK ovies.

Senior drag: Sluit in senior hempie, striker top en ‘n senior rokkie.

Ander koshuis drag sluit in rugby truie, eerstejaar baadjies en hoedjies en senior truie.

Die sêr kry ook elke jaar hulle eie klerasie

Ons Sport broeke en hempies

Ons klerasie verf die kampus rooi!