|
Agtergrond oor Dinki:
Het jy geweet dat DINKI die eerste Dorpskoshuis op Kampus was en dat ons die eerste keer
ons deure oopgemaak het in 1976. Daardie tyd was ons nog bekend as die Minnie Muise.
In 1979 is ons naam verander na DINKI, wat “klein” beteken. Maar moenie stres nie, want daar is niks “klein” aan hierdie koshuis nie.
Die muis, wat ons embleem is, is in 2002 verander na 'n meer moderne weergawe. DINKI spog ook met ons eie koshuislied.
2012
Primaria: Klaudia Esterhuyse
Onderprimaria: Wilri Minne
Sleep: De Wilgers
Sleepnaam: DINK - wat - jy - WIL
2011
Primaria: Qwanita Burger
Onderprimaria: Klaudia Esterhuyse
Sleep: Thaba-jäh
Sleepnaam: THa - INKredabels
2010
Primaria: Chantelle du Toit
Onderprimaria: Qwanita Burger
Sleep: PUK-Dorp
PUiK - ge - DINK
2009
Primaria: Natasha Jansen v Vuurren
Onderprimaria: Maryke Eloff
Sleep: Excelsior
eXtro - DIN - ary
Eerstejaar van die jaar: Hilde-Mari Burger
Senior van die jaar: Charmain Marx
Sportdame van die jaar: Jo-Mari Smit
Kultuurdame van die jaar: Dawita van der Walt
2008
Primaria: Celeste Gibbens
Onderprimaria: Nicolene Potgieter
Sleep: Over de Voor
OVER - DI - top
Eerstejaar van die jaar: Jacori Burger
Senior van die jaar: Nadia Esterhuyse
Sportdame van die jaar: Marli Beetge
Kultuurdame van die jaar: Elissa Lessing
2007
Primaria: Marelize Dippenaar
Onderprimaria: Mientjie Viljoen
Sleep: Villagers
DI - VIne
Eerstejaar van die jaar: Melissa Hocking
Senior van die jaar: Charmain Marx
Sportdame van die jaar: Lauren Norten
Kultuurdame van die jaar: Carla Nel
2006
Primaria: Yolandie Dreyer
Onderprimaria: Jennefer Jordaan
Sleep: Caput
Kinda - Cute
Eerstejaar van die jaar: Magdaleen Moller
Senior van die jaar: Bea Nel
Sportdame van die jaar: Natasha J v Vuuren
Kultuurdame van die jaar: Celeste Gibbens
2005
Primaria: Sarina Jordaan
Onderprimaria: Sorina Jordaan
Sleep: Soetdorings
Eerstejaar van die jaar: Celeste van Heerden
Senior van die jaar: Chenelle Jv Rensburg
Sportdame van die jaar: Mientjie VIljoen
Kultuurdame van die jaar: Celeste Gibbens
2004
Primaria: Marlien vd Merwe
Onderprimaria: Sarina Jordaan
2003
Primaria: Sunet Breed
Onderprimaria: Sunette Raubenheimer
2002
Primaria: Yolandie de Bruin
Onderprimaria: Charlotte Sieberhagen
2001
Primaria: Adele Anderson
Onderprimaria: Sandra de Wet
2000
Primaria: Pauli Loots
Onderprimaria: Christine Steenkamp
1999
Primaria: Yolande Vlok
Onderprimaria: Bernice Basson
1998
Primaria: Mariska Cornelissen
Onderprimaria: Cecile van Wyk
1997
Primaria: Marianne Doevendans
Onderprimaria: Annalien Diedericks
1996
Primaria: Larraine Diedericks
Onderprimaria: Christa Malan
1995
Primaria: Barbara Meyer
Onderprimaria: Annalien Kleynhans
1994
Primaria: Heidi Visser
Onderprimaria: Melindi Cilliers
1993
Primaria: Retia Brand
Onderprimaria: Susan Cilliers
|